LiederNet logo

CONTENTS

×
  • Home | Introduction
  • Composers (20,311)
  • Text Authors (19,882)
  • Go to a Random Text
  • What’s New
  • A Small Tour
  • FAQ & Links
  • Donors
  • DONATE

UTILITIES

  • Search Everything
  • Search by Surname
  • Search by Title or First Line
  • Search by Year
  • Search by Collection

CREDITS

  • Emily Ezust
  • Contributors (1,117)
  • Contact Information
  • Bibliography

  • Copyright Statement
  • Privacy Policy

Follow us on Facebook

Drie liederen: op Zuid-Afrikaanse tekst

Song Cycle by Berta (Albertina Wilhelmina) Tideman-Wijers (1887 - 1976)

1. Broers

Language: Afrikaans 
— This text is not currently
in the database but will be added
as soon as we obtain it. —

Text Authorship:

  • by Elisabeth Françoise Eybers (1915 - 2007)

Go to the general single-text view

2. Die eerste nag  [sung text not yet checked]

Language: Afrikaans 
Hoe veilig en stil is my kindjie se slaap,
die tastende handjies so vreedsaam gevou,
die soekende mondjie geslote en soet,
die ogies n skemering van blank en blou.
 
Wat sal haar moeder nou vir haar bid
waar sy slaap in haar wiegie, so warm en wit?
 
Watter geheim sal sy vra dat haar kind
in die skadu van latere nagte mag vind?
 
Wat, in die nag wat eensaam is?
Dat skoonheid gebore word uit gemis.
 
Wat, in die nag van kwelling en pyn?
Dat die môrester dan die suiwerste skyn,
 
Wat, in die nag van liefdeslus?
Dat die teerheid sterker as hartstog is.
 
Wat, in die nag van barensnood?
Dat die lewe magtiger is as die dood.
 
Wat, in die nag wat die laaste sal wees?
dat wie die Lewe het niks hoef te vrees.
 
Want elkeen aan wie die nag dit verklaar
sal wysheid dieper as kennis bewaar.
 
Hoe veilig is nou nog my kindjie se slaap,
die tastende handjies so vreedsaam gevou,
die soekende mondjie geslote en soet,
die ogies n skemering van blank en blou 
 
O duistere Nag, wees goed vir my kind
later, wanneer jy haar wakker vind.

Text Authorship:

  • by Elisabeth Françoise Eybers (1915 - 2007)

See other settings of this text.

Researcher for this page: Joost van der Linden [Guest Editor]

3. Die laatste week

Language: Afrikaans 
Toe jesus eindlik zij moeder moes groet om die laatste, heilige week/ te ontmoet, toe voel Maria alreeds die lem in haar hart
 . . . . . . . . . .

— The rest of this text is not
currently in the database but will be
added as soon as we obtain it. —

Text Authorship:

  • by Elisabeth Françoise Eybers (1915 - 2007)

Go to the general single-text view

Total word count: 193
Gentle Reminder

This website began in 1995 as a personal project by Emily Ezust, who has been working on it full-time without a salary since 2008. Our research has never had any government or institutional funding, so if you found the information here useful, please consider making a donation. Your help is greatly appreciated!
–Emily Ezust, Founder

Donate

We use cookies for internal analytics and to earn much-needed advertising revenue. (Did you know you can help support us by turning off ad-blockers?) To learn more, see our Privacy Policy. To learn how to opt out of cookies, please visit this site.

I acknowledge the use of cookies

Contact
Copyright
Privacy

Copyright © 2025 The LiederNet Archive

Site redesign by Shawn Thuris