Of ek jou liefhet? … Hoe vra jy, wanneer my oë van die antwoord vol is, weer dieselfde vraag so twyfelloos en teer? Toe Christus met die derde haangekraai sy blik vol stil verwyt na Petrus draai, wie kon die later vraag en antwoord raai? Drie maal het hy gevra … Daar was alleen die één gebroke antwoord oor vir een wat in die nag oor eie verraad moes ween. Wanneer ek elke roekelose eed van ewig trou en liefde reeds vergeet het, sal ek nog soos Petrus sê: Jy weet.
Die liedere van Rosa Nepgen : Vol. 4 ; Drie liedere op gedigte van Elisabeth Eybers
Song Cycle by Rosa Sophia Cornelia Nepgen (1909 - 2000)
3. Die antwoord  [sung text not yet checked]
Language: Afrikaans
Text Authorship:
- by Elisabeth Françoise Eybers (1915 - 2007)
Go to the general single-text view
Researcher for this page: Joost van der Linden [Guest Editor]Total word count: 91