by Elisabeth Françoise Eybers (1915 - 2007)
Die antwoord
Language: Afrikaans
Of ek jou liefhet? … Hoe vra jy, wanneer my oë van die antwoord vol is, weer dieselfde vraag so twyfelloos en teer? Toe Christus met die derde haangekraai sy blik vol stil verwyt na Petrus draai, wie kon die later vraag en antwoord raai? Drie maal het hy gevra … Daar was alleen die één gebroke antwoord oor vir een wat in die nag oor eie verraad moes ween. Wanneer ek elke roekelose eed van ewig trou en liefde reeds vergeet het, sal ek nog soos Petrus sê: Jy weet.
Text Authorship:
- by Elisabeth Françoise Eybers (1915 - 2007) [author's text not yet checked against a primary source]
Musical settings (art songs, Lieder, mélodies, (etc.), choral pieces, and other vocal works set to this text), listed by composer (not necessarily exhaustive):
- by Rosa Sophia Cornelia Nepgen (1909 - 2000), "Die antwoord", 1952, copyright © 1956, from Die liedere van Rosa Nepgen : Vol. 4 ; Drie liedere op gedigte van Elisabeth Eybers, no. 3, Kaapstad [etc.] : Nasionale Boekhandel Beperk ; Amsterdam : Alsbach
Score: Haags Gemeente Archief [external link]  [sung text not yet checked]
Researcher for this page: Joost van der Linden [Guest Editor]
This text was added to the website: 2025-12-01
Line count: 12
Word count: 91