by Eugène Nielen Marai (1871 - 1936)
Winternag
Language: German (Deutsch)
O koud is die windjie en skraal, En blink in die doflig en kaal, so wyd as die Heer se genade, lê die velde in sterlig en skade. En hoog in die rande, versprei in die brande, is die grassaad aan roere soos winkende hande. O treurig die wysie op die ooswind se maat, soos die lied van 'n meisie in haar liefde verlaat. In elk' grashalm se vou blink 'n druppel van dou, en vinnig verbleek dit tot ryp in die kou!
Confirmed with Eugène MaraisVersamelde werke, Pretoria : J.L. van Schaik, 1984, p.1013
Text Authorship:
- by Eugène Nielen Marai (1871 - 1936), "Winternag" [author's text checked 1 time against a primary source]
Musical settings (art songs, Lieder, mélodies, (etc.), choral pieces, and other vocal works set to this text), listed by composer (not necessarily exhaustive):
- by Rosa Sophia Cornelia Nepgen (1909 - 2000), "Winternag", copyright © 1956 [ voice and piano ], from Die liedere van Rosa Nepgen ; Vol.3 ; Drie Marais-liedere, no. 1, Kaapstad [etc.] : Nasionale Boekhandel Beperk ; Amsterdam : Alsbach
Score: Haags Gemeente Archief [external link]  [sung text not yet checked]
Researcher for this page: Joost van der Linden [Guest Editor]
This text was added to the website: 2025-12-01
Line count: 18
Word count: 83