by Nicolaas Petrus van Wyk Louw (1906 - 1970)
Die dye trek die dye aan..
Language: Afrikaans
Die dye trek die dye aan die see leun teen sy strande aan die eensaam saad die soek sy voor die lig wil in die netvlies boor en als is enkeld, als verlang na heelal en na samehang en heel die driftige verband laat stort U oor U glas se rand
Text Authorship:
- by Nicolaas Petrus van Wyk Louw (1906 - 1970) [author's text not yet checked against a primary source]
Musical settings (art songs, Lieder, mélodies, (etc.), choral pieces, and other vocal works set to this text), listed by composer (not necessarily exhaustive):
- by Rosa Sophia Cornelia Nepgen (1909 - 2000), "Die dye trek die dye aan..", published 1954 [ low voice and piano ], from Twaalf klein metafisiese voorspele, no. 7, Johannesburg : Cultura [sung text not yet checked]
Researcher for this page: Joost van der Linden [Guest Editor]
This text was added to the website: 2025-12-07
Line count: 8
Word count: 51