— This text is not currently
in the database but will be added
as soon as we obtain it. —
Twaalf klein metafisiese voorspele
Song Cycle by Rosa Sophia Cornelia Nepgen (1909 - 2000)
1. Nog eenmaal wil ek ..
Language: Afrikaans
2. Sal ek die klare dodes noem
Language: Afrikaans
— This text is not currently
in the database but will be added
as soon as we obtain it. —
3. Wrede landskap
Language: Afrikaans
— This text is not currently
in the database but will be added
as soon as we obtain it. —
4. Seekoevlei
Language: Afrikaans
— This text is not currently
in the database but will be added
as soon as we obtain it. —
5. Dood in die berge  [sung text not yet checked]
Language: Afrikaans
Die uile in die klipskeur sit en fonkel swart en goud en wit Het by uit hierdie dun lug ...geval? gevlug?
Text Authorship:
- by Nicolaas Petrus van Wyk Louw (1906 - 1970)
Go to the general single-text view
Researcher for this page: Joost van der Linden [Guest Editor]6. Ons klein en silwrige planeet...  [sung text not yet checked]
Language: Afrikaans
Ons klein en silwrige planeet is ryker as die gode weet die koring is 'n heuningsel waaruit die goue aarde wel die wingerd is 'n sooi-geel bron wat uit die erts prut na die son ek sny die brood en drink die wyn en hou my hart van gode rein.
Text Authorship:
- by Nicolaas Petrus van Wyk Louw (1906 - 1970)
Go to the general single-text view
Researcher for this page: Joost van der Linden [Guest Editor]7. Die dye trek die dye aan..  [sung text not yet checked]
Language: Afrikaans
Die dye trek die dye aan die see leun teen sy strande aan die eensaam saad die soek sy voor die lig wil in die netvlies boor en als is enkeld, als verlang na heelal en na samehang en heel die driftige verband laat stort U oor U glas se rand
Text Authorship:
- by Nicolaas Petrus van Wyk Louw (1906 - 1970)
Go to the general single-text view
Researcher for this page: Joost van der Linden [Guest Editor]8. 'n Donker kern in die lig...  [sung text not yet checked]
Language: Afrikaans
’n Donker kern in die lig en óm die lig ’n donker sfeer en al die straling is gestuit en rusteloos en gaan en keer en tas die duister mure af; en al die wêreldwande wíl trug in die kern stort en rus; en alles sterwe sterwe stil
Text Authorship:
- by Nicolaas Petrus van Wyk Louw (1906 - 1970)
Go to the general single-text view
Researcher for this page: Joost van der Linden [Guest Editor]9. My oë tas die wêreld af...  [sung text not yet checked]
Language: Afrikaans
My oë tas die wêreld af en hou ’n wonder glans gevang is so ’n web van dink en wens dat Wese na die Skyn verlang: die meeu vlieg oor die laaste woord; die wit seewater soos die wieg is sonder woord of antwoord skoon, en alle Diepte moet bedrieg.
Text Authorship:
- by Nicolaas Petrus van Wyk Louw (1906 - 1970)
Go to the general single-text view
Researcher for this page: Joost van der Linden [Guest Editor]10. My angs het ook geen sin...  [sung text not yet checked]
Language: Afrikaans
My angs het ook geen sin; van geen belang dat ek dit andere in die ore hang. dié angs kom nogal voor op hierdie kerf, en sal wel ook tot niet wees ná die sterf.
Text Authorship:
- by Nicolaas Petrus van Wyk Louw (1906 - 1970), Published first time with the title: In Memoriam B.
Go to the general single-text view
Researcher for this page: Joost van der Linden [Guest Editor]11. Moet ek vir iemand nog iets sê...  [sung text not yet checked]
Language: Afrikaans
Moet ek vir iemand nog iets sê in hierdie land wat luid van alle stemme is en blink en brand? of, waar die goue lug al lank die aasvoël dra, koud 'n gedoemde waarheid weet wat niemand vra?
Text Authorship:
- by Nicolaas Petrus van Wyk Louw (1906 - 1970)
Go to the general single-text view
Researcher for this page: Joost van der Linden [Guest Editor]12. Die gode is groot en eensaam  [sung text not yet checked]
Language: Afrikaans
Die gode is groot en eensaam in die nag en hang self soos geel vrugte aan die boom; maar ek tuur af in die smal skag van hierdie sonlig, en ek dink nie vroom: ek ken die laaste groot droom van my ras - my oë kan die sterreplas nie peil, en meer as Bloed, ja, is Betekenis - maar bloed is sigbaar, en die woord is yl.
Text Authorship:
- by Nicolaas Petrus van Wyk Louw (1906 - 1970)
Go to the general single-text view
Researcher for this page: Joost van der Linden [Guest Editor]Total word count: 359