by Nicolaas Petrus van Wyk Louw (1906 - 1970)
'n Donker kern in die lig...
Language: Afrikaans
’n Donker kern in die lig en óm die lig ’n donker sfeer en al die straling is gestuit en rusteloos en gaan en keer en tas die duister mure af; en al die wêreldwande wíl trug in die kern stort en rus; en alles sterwe sterwe stil
Text Authorship:
- by Nicolaas Petrus van Wyk Louw (1906 - 1970) [author's text not yet checked against a primary source]
Musical settings (art songs, Lieder, mélodies, (etc.), choral pieces, and other vocal works set to this text), listed by composer (not necessarily exhaustive):
- by Rosa Sophia Cornelia Nepgen (1909 - 2000), "'n Donker kern in die lig...", published 1954 [ low voice and piano ], from Twaalf klein metafisiese voorspele, no. 8, Johannesburg : Cultura [sung text not yet checked]
Researcher for this page: Joost van der Linden [Guest Editor]
This text was added to the website: 2025-12-07
Line count: 8
Word count: 48