by Nicolaas Petrus van Wyk Louw (1906 - 1970)
Ons klein en silwrige planeet...
Language: Afrikaans
Ons klein en silwrige planeet is ryker as die gode weet die koring is 'n heuningsel waaruit die goue aarde wel die wingerd is 'n sooi-geel bron wat uit die erts prut na die son ek sny die brood en drink die wyn en hou my hart van gode rein.
Text Authorship:
- by Nicolaas Petrus van Wyk Louw (1906 - 1970) [author's text not yet checked against a primary source]
Musical settings (art songs, Lieder, mélodies, (etc.), choral pieces, and other vocal works set to this text), listed by composer (not necessarily exhaustive):
- by Rosa Sophia Cornelia Nepgen (1909 - 2000), "Ons klein en silwrige planeet...", published 1954 [ low voice and piano ], from Twaalf klein metafisiese voorspele, no. 6, Johannesburg : Cultura [sung text not yet checked]
Researcher for this page: Joost van der Linden [Guest Editor]
This text was added to the website: 2025-12-07
Line count: 8
Word count: 50