by Nicolaas Petrus van Wyk Louw (1906 - 1970)
Die gode is groot en eensaam
Language: Afrikaans
Die gode is groot en eensaam in die nag en hang self soos geel vrugte aan die boom; maar ek tuur af in die smal skag van hierdie sonlig, en ek dink nie vroom: ek ken die laaste groot droom van my ras - my oë kan die sterreplas nie peil, en meer as Bloed, ja, is Betekenis - maar bloed is sigbaar, en die woord is yl.
Text Authorship:
- by Nicolaas Petrus van Wyk Louw (1906 - 1970) [author's text not yet checked against a primary source]
Musical settings (art songs, Lieder, mélodies, (etc.), choral pieces, and other vocal works set to this text), listed by composer (not necessarily exhaustive):
- by Rosa Sophia Cornelia Nepgen (1909 - 2000), "Die gode is groot en eensaam", published 1954 [ low voice and piano ], from Twaalf klein metafisiese voorspele, no. 12, Johannesburg : Cultura [sung text not yet checked]
Researcher for this page: Joost van der Linden [Guest Editor]
This text was added to the website: 2025-12-07
Line count: 8
Word count: 66