by Nicolaas Petrus van Wyk Louw (1906 - 1970)
My oë tas die wêreld af...
Language: Afrikaans
My oë tas die wêreld af en hou ’n wonder glans gevang is so ’n web van dink en wens dat Wese na die Skyn verlang: die meeu vlieg oor die laaste woord; die wit seewater soos die wieg is sonder woord of antwoord skoon, en alle Diepte moet bedrieg.
Text Authorship:
- by Nicolaas Petrus van Wyk Louw (1906 - 1970) [author's text not yet checked against a primary source]
Musical settings (art songs, Lieder, mélodies, (etc.), choral pieces, and other vocal works set to this text), listed by composer (not necessarily exhaustive):
- by Rosa Sophia Cornelia Nepgen (1909 - 2000), "My oë tas die wêreld af...", published 1954 [ low voice and piano ], from Twaalf klein metafisiese voorspele, no. 9, Johannesburg : Cultura [sung text not yet checked]
Researcher for this page: Joost van der Linden [Guest Editor]
This text was added to the website: 2025-12-07
Line count: 8
Word count: 50